top of page

Hierdie werkkaart is die eerste vanuit 'n reeks rondom die Reële Getallestelsel vanuit die onderwerp van Algebraïese Uitdrukkings. Dit sal die Graad 10 leerder op 'n stap gewyse reis neem om hierdie onderwerp met gemak te bemeester en te verstaan. Die werkkaart bestaan uit verduidelikende voorbeelde, oefeninge asook gedetailleerde antwoorde.

 

Wiskunde Gr. 10 CAPS/KABV Reële Getallestelsel Oefening

R30,00Price
    bottom of page