top of page

ATKV Styl beredenerende toespraak met treffende inleiding, 3 argumente/standpunte en indrukwekkende slot

Sinsnedes uit toespraak

Kleipotte, blompotte soutpotte en erdepotte...dikwels gekraak. Sommige potte soos die ou potte se krake wys duidelik ...middeljariges is boeppenspotte....elkeen het sy eie kraakverhaal.....kraakvars. ...... sement pleister op die krake van jou hart en gaan aan asof niks gebeur het nie.... nadat die lewe se klappe jou omgestamp het ..... omskep te word in iets moois met karakter en waarde.... aanvaar jou krake sonder om hulle weg te steek en laat die lig van binne jou skyn na ander..

Dames en here, aandag alle potte..... Dan is jy ‘n vertoonstuk al is die krake duidelik sigbaar.

ATKV styl toespraak Mense het krake net soos potte Gr. 10 - Gr. 12 vlak

R50,00Price
    bottom of page